Blydskap is vir altyd
Overzicht| Conditie | uitstekend |
| Aantal pagina`s | 64 |
| Uitgavejaar | 2007 |
| Uitgegeven door | Struik Christelijke Geskenke |
| Kaft | hardcover |
| Stofomslag | n.v.t. |
| ISBN | 978141530307 |
| Code [intern] | SBNL1 |
Beschrijving boek
Met 64 bladsye vol pragtige volkleurfoto’s en treffende aanhalings oor hoop, blydskap en vrede is dit ’n perfekte geskenk. Hierdie boekies bevat: `n oorhandigingsblad met ruimte vir ’n persoonlike boodskap, volkleurfoto’s wat die tema van die boek aanvul, roerende, humoristiese en treffende aanhalings, en tradisionele wysheid uit verskillende lande.